skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 20 Oktober 2024

Ons vind meer uit van die werk van ’n ortotis en prostotis. Die ouers van Suid-Afrika se wêreldberoemde swemkampioen gesels oor haar pad tot dusver. Hulle Downsindroom-dogter, Minka, het reeds ses wêreldrekonds op haar kerfstok!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.