Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 19 Junie 2022
Veronica Pronk en Anel Stofberg vertel van die werksaamhede van die Kaapstadse Vereniging vir Blindes, wat al 93 jaar lank mense met visuele gestremdhede bystaan. Hulle bied opleidingskursusse aan wat nasionaal erken word. Werk word ook gedoen om die publiek te bemagtig met inligting om onkunde te verminder sodat die houding teenoor mense met gestremdhede positief kan verander. Pearl Heyns is 'n siggestremde toerismebeampte by die Namakwa Distriksmunisipaliteit. Sy help uit die aard van haar gestremdheid om die bedryf en die gemeenskap bewus te maak van die rol van, en ondersteuning aan…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.