skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 19 Januarie 2020

Fanie du Toit gesels oor ‘n baie belangrike aspek: Die regte van kinders met gestremdhede en hoe die wette in skole toegepas of nie toegepas word nie. Die toepassing van die regte het blywende nagevolge positief en soms negatief vir die ontwikkeling van kinders met gestremdhede en Jacqui January gesels met ‘n jong gestremde man wat vertel van ondersteuning en goeie nuwejaarswense gee aan persone met gestremdhede.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.