
2. Om te vergewe is noodsaaklik én moontlik (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Die huwelik is ’n reis waarop ons mekaar seermaak. Omdat intimiteit, emosionele konneksie en vertroue so belangrik is, kan ons nie mure om ons bou waarmee ons mekaar uitsluit nie. Dit is wat onvergewensgesindheid doen. Verstaan wat vergifnis is en leer die kuns om te vergewe.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.