
DAG 6 - Onthou al die beloftes wat jou toekom (Lynette Beer)
Positiewe ervarings vloei deur die brein soos water deur ’n sif. Ons hou daarvan, maar vergeet dit. Op dié manier word ons gekondisioneer om meer breinspasie aan negatiewe as aan positiewe gedagtes af te staan. Onthou wat God jou belowe het – en herinner Hom ook daaraan!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.