skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 19 Februarie 2023

Fanie du Toit gesels met Hannes de Jager, wat ná 'n rugbybesering in 'n rolstoel is, en vandag steeds sy plek in die gemeenskap volstaan. Jacqui January gesels met pastoor Willie Botha, wat blind is en die land deurkruis om ander positief te inspireer met sy sang en getuienis.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.