
AU gereed om Afrika-kredietgraderingsagentskap bekend te stel
Die Afrika-unie is gereed om die Afrika-kredietgraderingsagentskap hierdie week in Port Louis, Mauritius, bekend te stel. Die agentskap sal onafhanklike, Afrika-gerigte beoordelings van regerings, ondernemings en instellings verskaf. Die agentskap se uitvoerende hoof, Marie Antoinette Rose Quatre, skat Afrika se mark op ongeveer 66-duisend-miljard-Namibiese dollar, met minder as vyf-persent van die finansiële instrumente wat tans gegradeer is. Sy het aan die SABC gesê verbeterde graderings kan beleggers-vertroue en toegang tot kapitaal versterk:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.