skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

DAG 13 - Oorwin jou vrees ... en beweeg! (Rouchelle Liedemann)

Wat keer jou om na die volgende vlak te beweeg? Is jy dalk bang? Om iets nuuts aan te pak, kan verskriklik vreesaanjaend wees. Nie almal van ons hou van verandering nie. Maar as jy uit jou gemaksone beweeg, wag daar belonings en die geweldige groei wat jou selfvertroue sal opbou.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.