
1. MY STORIE … EN HOE EK WYSER EN WAKKERDER GEWORD HET (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Ons vergewe so baie keer. Ons draai so maklik die ander wang. Ons kyk so maklik die ander pad. Ons veg so maklik – veral as ons kinders het. Want ons wil nie hê dat ons kinders deur ’n egskeiding moet gaan nie. Ons wil nie hê dit moet ons nalatenskap wees nie. Nou weet ek meer.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.