
STAP 5 - Gee jou besige skedule aan die Gees oor
Die probleem is nie dat ons baie het om te doen nie, maar dat ons te véél wil doen. Sonde en besig-wees verbreek al ons verbintenisse. Bou hulle weer op deur jou skedule om te bou. Luister na die oudio van Leandie Lombaard Bräsler, sangeres en Bestuurder: Jeugleierskap, Afriforum.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.