Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 15 Mei 2022
Die Tygerberg Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede bestaan al sedert 1932. Van die grootste uitdagings waarmee hulle te kampe het, is openbare vervoer vir persone met gestremdhede. Gebaretaal word by die Universiteit van die Vrystaat aangebied, en sowel doawe as horende studente kan in die vak fokus tot op doktorale vlak. Daar is nou ook ‘n aanlynkursus beskikbaar vir die publiek wat gebaretaal wil leer. Handgebare word uitgebeeld in die emojis op ons slimfone - dra dit enigsins by tot ‘n kultuur van gebaretaal?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.