
Hoe oorkom ek vrese wat my terughou? - Catherine van Heerden
“Vrees is die emosie wat mense die meeste dryf om besluitete neem. Vrees is ook die emosie wat mense die meeste terughou en vasgrendel,” het die sielkundige CATHERINE VAN HEERDEN tydens ’n #MentorMaandag lewensafrigtingsessie gesê.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.