skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

RIGLYN 7 - Die wonde van pornografie en verwerping

Jy is dit werd om geliefd te voel in jou slaapkamer. Jy is nie ’n prostituut nie. Jy is baie meer werd! Moenie hierdie rooi lig van die tafel af vee, grappies maak en dit gering ag nie. As daar seksuele afwesigheid en kilheid is, is ’n slaapkamer die koudste plek in die wêreld.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.