
7. Gee aandag aan die klein issues ook (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Die gesegde van klein jakkalsies wat ’n wingerd kan verniel, is waar. Met genoeg jakkalse rig jy mettertyd versperrings op – die spreekwoordelike muur tussen jou en jou man. So groot as wat hierdie realiteit in elke huwelik is, net so groot is die moontlikheid om dit te verander.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.