skinny.

Latest / Nuus

COSATU verheug dat werkers se geld veilig is

Die werkersvakbond, COSATU het die Nasionale Bedingingsraad vir die Padvrag- en Logistieke Bedryf se uitspraak verwelkom dat werkers se geld veilig is. In nuusberigte is beweer die raad het werkers se fondse vir siekte-, vakansie- en verlofbetalings in sy finansiële state as sy eie bates voorgestel. COSATU se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die raad het verduidelik dat sy grondwet nie vereis dat afsonderlike finansiële state vir elke fonds opgestel moet word nie:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.