skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Fanie du Toit gesels met Therina Wentzel van die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede oor toegangklikheid en akkommodasie vir verskillende soorte gestremdhede in die toerismesektor. Jacqui January gesels met Douw Steyn van Plastiek SA oor 'n suksesvolle projek wat d.m.v. publieke deelname rolstoele voorsien aan behoeftiges. Lorna Norris gee ook terugvoer oor die verskil wat die projek aan rolstoelgebruikers maak.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.