
Vind jou balans en gewigsverlies sal volg
Gewigsverlies en ’n gesonde, gemaklike lyf vereis ’n balans van verskeie dinge. Dinge wat jy moet beoefen, inneem en gewoontes van maak. Maar ook dinge wat jy moet aanvaar en vrede mee moet maak. – BIANCA VAN RENSBURG, fiksheidsinstrukteur en gesondheidsafrigter
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.