skinny.

Latest / Nuus

Inenting nou al opsie om BKS te keer: Zaamwani

Landbouminister Inge Zaamwani het aangekondig dat inenting nou die mees lewensvatbare opsie is om die bek-en-klouseer-uitbreking in die Karasburg-distrik, waar 127 aktiewe gevalle op 15 kommersiële plase bevestig is, te bekamp. Die besmette gebied sal ook afgekordon word. Zaamwani het vanmiddag in die parlement gesê dat die Kabinet twee opsies oorweeg het: óf uitdunning van die besmette en blootgestelde beeste, óf inenting.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.