skinny.

Latest / Nuus

Securing the Line werk aan BKS-beheersones

Landboukundige Wallie Roux sê die “Securing the Line”-inisiatief wat deur die ondersteuningsfonds vir bek-en-klouseer bekendgestel is, is deel van die voorkomende maatreëls vir die bek-en-klouseer-beheersones. Volgens die Namibiese Landbou-unie is skenkings van 12 miljoen Namibiese dollar reeds aan die ondersteuningsfonds bewillig, en hulle werk hard om die teiken van 50 miljoen dollar te bereik. Roux gesels met Kosmos 94.1 Nuus:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.