skinny.

Latest / Nuus

Valke lewer ses Nigeriërs aan Amerika uit

In die buurland het die Valke, in samewerking met Interpol, vanmiddag die uitlewering van ses Nigeriese burgers hanteerwat na bewering lede is van die Black Axe georganiseerde misdaadnetwerk. Amerikaanse owerhede soek hulle vir internetbedrog en geldwassery wat met 'n liefde-slenter verband hou. Die woordvoerder van die Valke, Katlego Mogale, sê die verdagtes het meer as 100 vroue in Amerika uit meer as 100-miljoen-rand bedrieg. Sy sê van die slagoffers is pensioentrekkers wat met gesofistikeerde aanlynverhoudings geteiken is:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.