
9. Moenie opgee oor een slegte seisoen nie (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Geen tuin is altyd groen nie. Seisoene bring verandering wat nie altyd lekker is nie, maar dis broodnodig. Alle huwelike gaan deur seisoene, maar die bestes oorleef nie net die fase nie. Hulle kan getuig van oorlewing te midde van storms.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.