Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 1 Junie 2025
Die South African Riding for the Disabled Association bied perdry-geleenthede vir persone met gestremdhede. Ons hoor van die verskil wat hulle maak in die leefwêreld van kinders met gestremdhede. Jacqui January het gaan kyk hoe Johannes Grib, wat doof is, en sy vrou Jessica, wat doofblind is, rolbal speel. Sy vertel van hulle toewyding en genot wat hulle uit die spel put.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.