Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 10 Oktober 2021
Fanie du Toit gesels met Verna van Wyk oor 'n dagsorgsentrum vir volwassenes met erge gestremdhede in die Breedevallei. Jacqui January hoor hoe die gemeenskap en boere van Swellendam om mense met intellekuele gestremdhede te ondersteun.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.