skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 11 - Identifiseer wat jou keer om Hom te hoor

Ons lewe in ’n aandagafleibare wêreld. Altyd op ’n drafstap om by te hou. Ons bly te besig. Ander dinge het ons aandag nodig en keer ons om te hoor wat nodig is ... of so dink ons. … Dikwels is dit onsself wat die meeste in ons eie pad staan! Luister na die oudio van Angela Reed, pastoor, motiveringspreker en radio-omroeper.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.