
6. Ken jou sterkpunte en groei in die Gees (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Om te word wie jy weet jy is in Hom, vra werk van ons kant af. Dit vra dat jy sal besluit om die Woord te glo en te doen. Ja, ons noem dit selfvertroue, maar jou vertroue in God moet groei. Nooi die Heilige Gees in om jou te verander en te vernuwe.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.