Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 19 Mei 2024
Wat is universele toeganklikheid? Wat is die doel daarvan? Watter prosesse word gevolg vir toeganklikheidsevaluering van geboue, dienste, produkte en programme? JOB-ABLED is in 2023 as naaswenner aangewys vir organisasies wat sosiale innovering gebruik om die lewe van gestremde Suid-Afrikaner te verbeter. Dié nieregeringsorganisasie glo dat die program ‘n beter toekoms kan skep vir persone met gestremdhede in die arbeidsmark.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.