skinny.

Latest / Nuus

Deelname van SA-vroue in tegnologie moet uitbrei

Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika kan nie sy ontwikkelings-ambisies bereik as vroue en meisies uitgesluit word van geleenthede in wetenskap, tegnologie en innovasie nie. Daar was vordering wat vroue se deelname aan wetenskap en navorsing betref, met vroue wat 52-persent uitmaak van die akademiese werksmag en 47,7-persent van die nasionale navorsingsmag. Die departement se woordvoerder, Veli Mbele, sê jong navorsers beleef steeds struikelblokke terwyl tegnologie-ondernemings in vroue-besit kapitaal-beperkings het:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.