skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

15. Trek grense om meer gewaardeerd te voel (oudio-kursus deur Gretha Wiid)

As daar een ding is waaroor vroue boekdele kan skryf, is dit waardering en om geliefde te voel. Beplan daarom om jou grense te trek oor wat jy kan doen en waarmee jy hulp benodig. As ons nie die konsep van spanwerk snap nie, gaan ons altyd oorwerk, oorweldig en wrewelrig voel.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.