
DAG 1 - Kan mense regtig verander en "nuut" word? (Lynette Beer)
Alhoewel jy nie kan beheer wat met jou gebeur nie, kan jy wel beheer hoe jy daarop gaan reageer. Hoe jy dink, beïnvloed hoe die chemikalieë en proteïene en bedrading van jou brein verander en werk. Meer belangrik om te weet: Die Heilige Gees verander jou hart én jou brein om jou volkome nuut te maak.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.