
SA Parlement vra polisie om misdadige optrede waarby Sibiya betrokke is te ondersoek
Die Suid Afrikaanse parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie sê enige vermeende misdadige optrede waarby die nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, betrokke is, moet ondersoek word en waar nodig moet aanklagte ingedien word. Die komiteevoorsitter, Ian Cameron, waarsku Sibiya se vertrek uit die diens moet hom nie vrywaar van aanspreeklikheid nie. Hy sê die komitee het nog altyd beklemtoon dat misdadige elemente heeltemal uit die stelsel verwyder moet word sodat dit doeltreffend kan funksioneer:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.