
VSA monitor uitbreking by Russiese laboratorium
Die Amerikaanse buitelandse sake-minister, Marco Rubio, sê die VSA monitor die geval van 'n Russiese laboratoriumwerker wat verlede week gesterf het ná 'n gerapporteerde ongeluk by 'n pes-navorsingsinstituut in Siberië. Rubio sê hy dink nie daar is rede tot kommer nie, maar wel rede tot fokus en om 'n oog daaroor te hou. Darya Shipilova, 'n 28-jarige werker by die teen-pes instituut in die stad Irkutsk, het by die werk siek geword. Sy is twee dae later, op 2 Oktober in 'n streekhospitaal in die nabygeleë dorp Shelekhov dood. Dit is steeds onduidelik hoe sy siek geword het. SkyNews se Ivor…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.