skinny.

Latest / Nuus

SA Departement vir Vroue bekommerd oor Sibiya-inhegtenisneming

Die Departement vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede is bekommerd oor die inhegtenisneming van die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya. Hy word beskuldig dat hy 'n 16-jarige meisie seksueel gereedgemaak, en 'n 18-jarige by 'n hotel in Sandton verkrag het. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê die bewerings is uiters kommerwekkend, gegewe die verantwoordelikheid van wetstoepassers om vroue en meisies in die land te beskerm:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.