skinny.

Latest / Nuus

IPC boos oor weerstelsels by lughawens

Die IPC se skadu vervoerminister, Nelson Kalangula, waarsku dat die afgradering van Walvisbaai Internasionale Lughawe se lugruim na Klas G vlieëniers dwing om sonder lugverkeersbeheer of regstreekse weerdata te vlieg, wat veiligheid ernstig in die gedrang bring. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus na vlugomleidings na Hosea Kutako Internasionale Lughawe as gevolg van gebrekkige weerstelsels, het Kalangula die ministerie versoek om 'n openbare verantwoordingsverslag te publiseer en ononderbroke meteorologiese dienste te waarborg wat voldoen aan internasionale lugvaartstandaarde:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.