skinny.

Latest / Kosmos 94.1

AU: El Niño is meer as 'n weer-verskynsel

Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, die Blou Ekonomie en Volhoubare Omgewing, Moses Vilakati, sê El Niño is meer as 'n weer-verskynsel en raak landbou, waterbronne, voedselsekerheid en ekonomieë. Vilakati het lidlande aangemoedig om vroeë waarskuwings te omskep in vroeë optrede met droogtebestande gewasse, waterbesparing, die beveiliging van voedselreserwes en genoeg beskikbare voer vir vee. Hy vra owerhede om gewasse, vee, waterbronne en voedselvoorrade te beskerm deur vroegtydig en gesamentlik vir moontlike droogte voor te berei:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.