
Oppas! Jou woorde maak seer - Karien Basson
Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en toepaslik is. Die bedoeling is nie om misleidend of onopreg te wees nie, maar eerder om ander met bedagsaamheid te bejeën.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.