Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 19 Desember 2021
Erica en Petra du Toit verduidelik definisies en terminologie van gestremdheid, en die beleid en wetgewing daaroor. Kayla Beukes gee hulp en raad aan ouers van kinders met gestremdhede. Sy het die leemte ervaar toe haar seuntjie met ‘n spinale koord-besering gebore is.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.