
Só het Junie se brandstofpryse in sones vergelyk
Meer besonderhede is beskikbaar oor die Namibiese Statistiekagentskap se verbruikersprysindeks vir Junie. Dit toon dat verbruikers in Sone 1, wat bestaan uit Kavango-Oos, Kavango-Wes, Kunene, Ohangwena, Omusati, Oshana, Oshikoto, Otjozondjupa en Zambezi, die meeste vir brandstof betaal het. Sone 3, ǁKharas, Erongo, Hardap en Omaheke, het minder betaal, terwyl verbruikers in Khomas, Sone 2, die minste betaal het. Woordvoerder van die Statistiekagentskap, Petronela Namushinga:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.