skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 4 Junie 2023

Fanie du Toit praat met 'n gestremde maatskaplike werker oor die uitdagings en diskriminasie toe sy gestudeer het. Jacqui January hoor by 'n paar blinde rolbalspelers wat die sport vir hulle liggaamlik en sosiaal beteken.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.