skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

Help jou gesin om digitale rommel te verminder

Dit is belangrik om soms van al die onnodige goed wat ons opgaar – ook dié op ons selfone – ontslae te raak en reg te pak. Verbeter die werkverrigting en sekuriteit van jou gesin se digitale toerusting deur dit gereeld “skoon” te maak.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.