skinny.

Latest / Nuus

Nonceba Mhlauli vra jongmense om aan verkiesings deel te neem

Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, moedig Suid-Afrikaners en veral jongmense aan, om hul demokratiese reg uit te oefen en in die plaaslike regeringsverkiesing in November te stem. Altesaam 142-duisend-en-72 kandidate is benoem om tien-duisend-526 raadsetels in munisipaliteite te betwis. Die Interministeriële Komitee oor Plaaslike Regeringsverkiesings is tevrede met die voorbereidings vir die komende verkiesing. Mhlauli sê jongmense het 'n belangrike rol te speel om die toekoms van hul gemeenskappe te bepaal:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.