skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 3 - Roep na Hom - Hy sal jou hoor

As ons ons hoop vestig op God se belofte vir beter dinge en Sy liefdevolle versorging, beteken dit nie dat ons nié deur moeilike tye sal gaan nie. Dit beteken wel dat Hy jou hoor roep in jou nood. Luister na die oudio van Carly van der Vyver, senior pastoor van ACTS 29 The Movement.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.