skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 5 Januarie 2025

Franciske Venter leef met serebrale verlamming. Sy praat oor haar liefde vir sport. Ons praat verder oor kollektiewe depressie. Hoe berei mens voor vir ‘n nuwe jaar? Voorbereiding, beplanning, balans en betrokkenheid by jou eie gemeenskap is deel van die antwoord.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.