skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Stad Kaapstad sê breek-en-gryp-diefstalle duur voort

Drie minderjariges is in Kaapstad in hegtenis geneem ná 'n breek-en-gryp-diefstal uit 'n voertuig wat die aantal verdagtes wat in sulke sake aangekeer is, op minstens elf oor 'n tydperk van vyf weke te staan bring. Een van die verdagtes is met die slagoffer se selfoon gevind. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê misdaad op groot hoofweë het egter tussen Augustus verlede jaar en Augustus vanjaar met ongeveer 60-persent afgeneem:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.