
DAG 5 - Vra éérs Sy raad voor jy besluit (Lynette Beer)
Wanneer jy in jou lewe op ’n plek kom waar jy belangrike besluite moet neem, kan jy nie bekostig om slegs jou intellek te gebruik nie. Jy moet deur die Heilige Gees gelei word. Jy moet God se raad altyd eerste vra.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.