skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

17. ’n Oorlewingsgids vir teruggetrokke, introvert kinders (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)

Om teruggetrokke te wees is nie ’n siekte nie. Dit is nie iets wat met medisyne reggedokter moet of kan word nie. Sommige mense is so aanmekaargesit. Introverte moet gekoester word, en het elkeen ’n unieke en spesiale plekkie in die son.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.