skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 7 Februarie 2021

Fanie du Toit kyk na die terminologie wat ons gebruik om mense met gestremdhede te definieer, en hoe ons soms willens en wetens diskrimineer. Jacqui January het gaan uitvind oor hoe die dieet van kinders met metaboliese defekte hulle en hulle gesinne se lewe beïnvloed.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.