
Ons het drie soorte vriende
In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die toekoms. Hierdie mense beskou en benader ons uit die verskillende tydsdimensies.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.