skinny.

Latest / Nuus

Sport: FNB Wanderers klop FNB Kudus, Namibiese vroue-binnenshuise hokkie-span klop SA

FNB Wanderers is nou weer die NRU-Permierliga-kampioene na die span Saterdag die FNB Kudus platgeloop het met 'n eind-telling van 52–27 by die Hage Geingob stadion hier in Windhoek. Jean-Louis gesels om 8:15 met Wanderers-afrigter, Darryl de la Harpe, om uit te vind hoe die span hul oorwinning gevier het en hoe dit voel om weer die beker in hul besit te het. Die Namibiese vroue-binnenshuise hokkie-span het Suid Afrika die naweek ore aangesit. Die spanne se laaste wedstryd Sondag het op 'n gelyk-op-telling van 4 doele elk ge-ëin-dig, wat Namibië, op grond van die totale telling, oor die reeks…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.