
Geestelike Groei Bring Verantwoordelikheid Mee
Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. Die vrug van die Gees ontwikkel in jou. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ook verantwoordelikheid mee.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.