Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 27 April 2025
Wat is die impak van ‘n psigososiale gestremdheid? Die fokus val op ‘n 17 jarige meisie – ‘n karakter in sepie. In die eerste program van twee, leer ons die karakter ken en stap saam met haar die pad. ‘n Aktrise vertel hoe sy vir die rol voorberei het. Grant Matthews leef met blindheid. Hy vertel van die lewensveranderende stappe wat hy prakties en sielkundig onder die knie moes kry. En asof sy blindheid nie genoeg was om mee te leef nie, kom daar toe nog ‘n uitdaging op sy pad...
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.